Mnr Werner Breytenbach Mnr Divan NiemannMnr Wiehan KoenEerste Span Tweede Span 0/11 Span
Laerskool Thabazimbi
Krieket: 2020
KrieketorganiseerderMnr Kerneels Viljoen
.
Mnr Michael Karemaker Mnr Bernie Liebenberg Mnr Johan Harmse0/10 Span 0/10 Span 0/9 Span
Marcus de Aguiar het gedurende die vakansie as deel van die 0/12 Impala Krieketspan in 'n Kriekettoernooi in Johannesburg gaan speel. Die spanne waarteen hulle gespeel het was baie kompeterend, maar ten spyte daarvan het die Impala span deurgedring na die eindrondte, waar hulle teen Northens gespeel het. Hulle het dan ook uiteindelik as wenners uit die stryd getree. Baie geluk Marcus Laerskool Thabazimbi is super trots op jou.