Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Krieket - Uitslae 2016
Krieketuitslae @ Laerskool Warmbad 2 & 4 Augustus
Dinsdag 2 Augustus Tweede span verloor ongelukkig met 6 lopies Morné v.d. Berg    25 lopies Ulrich Taylor      3 paaltjies Donderdag 4 Augustus Eerste span wen met 117 Lopies Douw v.d. Walt   107 lopies en 3 paaltjies 0/11 Span 0/11 Span wen met 6 paaltjies Deandré Rabe     43 lopies Jacques Kotze       6 paaltjies Krieketuitslae @ Laerskool Platina 23 Augustus 0/10 Thabazimbi wen met 87 Lopies Beste Kolwer: Marcus de Aguiar: 67 Lopies Beste Bouler: Christoff Marx: 3 Paaltjies in 3 beurte Tweede Span Verloor met 2 Paaltjies Krieketuitslae @ Laerskool Bosveld:  6 & 8 September 6 September 0/10 Thabazimbi wen met 28 Lopies Beste Kolwer: Jason Smit 15 Lopies nie uit Michael Pistorius 20 Lopies Beste Bouler: Michael Pistorius 4 Paaltjies vir 19 Lopies SPELER VAN DIE WEDSTRYD: CHRISTOFF MARX Tweedes wen met 6 Paaltjies 8 September 0/11 wen met 84 Lopies Eerstes wen met 8 Paaltjies