Laerskool Thabazimbi
Krieket - Provinsiale krieket 2019
Baie geluk aan Marcus de Aguiar wat opgeneem is in die Limpopo 0/13 Momentumspan. Hierdie span
gaan vanaf 7 - 11 Desember deelneem aan die 0/13 Nasionale week van Krieket Suid-Afrika te Gauteng.
Baie sterkte Marcus weet sommer dat dit baie goed sal gaan. Onthou Laerskool Thabazimbi is super
trots op jou.
M
Baie geluk aan Marcus de Aguiar wat opgeneem is in die Junior S.A. 0/13 Bokkieweekspan (Krieket). Hierdie span
gaan in Desember in Oos-London deelneem. Marcus is 1 van slegs 3 leerders uit Limpopo wat hierdie pragtige
prestasie behaal het. Baie geluk Marcus dit is skitterend, Laerskool Thabazimbi is super
trots op jou.
0/10 KRIEKETSPAN
Eindig tweede in Limpopo