Mev Alta van Wyk
Gr. R/44
Graadvoog Graad R
Afrigter:
Mini-Netbal
Konsert
Mev Magda Benadé
Gr. R/50 Engels Medium
Afrigter:
Voordrag Gr. R
Sanggroep Gr.R
Solosang Gr R
Mev Carien de Beer
Gr. R/51
Afrigter:
Konsert
Kuns
Mev Joey du Plessis
Gr. R/59
Afrigter:
Konsert
Mev Berna Denton
Me Anneke Jacobs
Gr. R Assistent Gr R Administratiewe Beampte
Die Gr.R kurrikulum is soos volg:
• Huistaal
• Wiskunde
• Lewensvaardighede
Laerskool Thabazimbi
Gr. R 2021
Ons Gr. R personeel is:
GRAAD R WERKSWINKEL
Laerskool Thabazimbi se Tjokkerskool het in samewerking met me. Christa Snyman en me Sandra de Wet (wat gehelp het om die Kurrikulum
te skryf) op Woensdag 22 April ‘n baie insiggewende werkswinkel aangebied. Kleuterskole in Thabazimbi en omgewing is uitgenooi
om dié werkswinkel by te woon. Die primêre doel van hierdie werkswinkel was om die personeel te bemagtig om die belangrike mylpale
wat leerders vanaf 3 - 6 jr moet bemeester, te identifiseer. Wenke is ook gegee oor hoe om die lesse interessant en prettig aan te bied.