Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Krieket - Toere 2016
Elke leerder is vir Laerskool Thabazimbi baie belangrik, daarom word daar elke jaar groot moeite gedoen om ons leerders maksimaal te laat ontwikkel.  Ons Krieketspelers kry elke jaar die geleentheid om deel te wees van toere en klinieke. KRIEKETTOERE / KLINIEKE: 1. Eerste Span 24 - 27 Junie @ Rustenburg 2.  0/11 Span; 9 - 12 Julie @ Rustenburg