Mev Louise de BeerBestuur Rekenaarsentrum Leerareas:RekenaarvaardigheidGr R - Gr 3 / Gr 4 - 7CAMI Taal Gr 1 - Gr 3 / Gr 4, 6 & 7CAMI Wisk Gr 1 - Gr 3 / Gr 4, 6 & 7Hoofmentor:Studente-OnderwysersVakbondverteenwoordiger:SAOU Saalopening:MS PowerPoint aanbiedingsSkakelpersoon:Plaaslike koeranteSkoolfotograafWeb en Facebook instandhoudingFEDSAS Skakelpersoon
Die skool se rekenaarsentrum is 'n toonbeeld van tegnologie en hoe dit tot voordeel van die leerlinge aangewend kan word. ‘n Paar aspekte word uitgelig: Die rekenaarsentrum is vanjaar 18 jaar in bedryf. Die sillabus wat met die Grondslagfase gevolg word, integreer met al die leerareas. Die hoofdoel is om die leerders heeltemal rekenaarvaardig te maak. Graad R tot Graad 3 kom een periode per week. Vanaf 2010 het die Intermediêre- en Senior Fases twee periodes per week. Een vir Cami Wiskunde en een vir Cami Taal. Ons oogmerk is die vaslegging en inoefening van die basiese vaardighede in Wiskunde en Taal Voortdurende opgradering word aan toerusting gedoen Personeel word voortdurend opgelei ten einde die fassiliteite maksimaal en optimaal te benutDIE REKENAARSENTRUM IS GEDURENDE DIE JULIE VAKANSIE OPGEGRADEER: