Hoogste akademiese gemiddeld
Hierdie toekenning word aan die leerders in elke graad vanaf gr 4 – 6 toegeken
• Anke Roos(gr 4), Christoff Marx (Gr 6) Amy White (Gr5)
• 7 Jaar getroue skoolbesoek
• Henrux Faurie, Heleen Pienaar
• Leerareatoekennings
Hierdie toekenning word gemaak aan die Gr 7 leerlinge met die hoogste gemiddeld in ‘n spesifieke leerarea
Izandri Joubert: Afr HT, Eng FAL, wisk, NW, EBW, SW, TEG, KK.
Marlilise Visser LO
Mirriam Michael: Afr EAT, Eng HL
Beste vordering:
Hierdie toekenning word per graad gedoen. ‘n Leerling moet te minste 10% van die eerste tot die derde kwartaal op
sy / haar gemiddeld vorder en geen ander akademiese toekenning kry nie.
Jadri Swanepoel, Marihanca Nel, Paballo Magongoa
•EREROL AKADEMIES
Leerlinge wat vanaf Gr 4 - 7 ‘n gemiddeld van 85% gehandhaaf het, se name word op die ererol van die skool geplaas.
DUX LEERDER 2018
Izandri Joubert
Laerskool Thabazimbi
Toekenningsfunksie 2018
Laerskool Thabazimbi het op 7 November erkenning gegee aan die leerlinge vir die jaar se harde werk. Die leerders is tydens
die toekenningsfunksie beloon vir hulle toewyding.
Kultuurtoekennings in die Grondslagfase
Taryn Stander (Drama) Liané Thuynsma (Musiek)
Kultuurtoekennings intersen Fase Drama-afdeling
Jarianca du Plessis
Kultuurtoennings Senior Fase
Izandri Joubert Drama-afdeling
Annatjie Potgieter Musiek-afdeling
SPORTPRESTASIES
ATLEET VD JAAR: Chenéll Fouché
NETBALSPEELSTER VD JAAR: Anchené Pretorius
RUGBYSPELER VD JAAR: Lefoko Mokoena
KRIEKETSPELER VD JAAR: Gerdro Grobler
HOKKIESPEELSTER VD JAAR: Lené Lategan
Voor: Izandri Joubert, Charles Zandberg, Marisa Meyer.
Middel: Juané v Deventer, Mieké Smit, Zanelle Lottering, Chenéll Fouché.
Agter: Marilise Visser, Sumarie Marais, Ané Viljoen.