Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Atletiek uitslae 2018
STREEKSBYEENKOMS 2018 Baie sterkte aan hierdie groep atlete wat Vrydag 16 Februarie aan die Streeksbyeenkoms te Laerskool Warmbad gaan deelneem.  Weet sommer dat dit baie goed sal gaan. SANGBEKER: Baie geluk aan die Rooibokke  Die Sangbeker is julle s’n                                                    Streeksbyeenkoms @ Bela Bela
Baie geluk aan dié pragtige groep atlete met hulle uitstekende prestasties tydens die Streeksbyeenkoms Vrydag 16 Februarie @ Bela Bela. Name van links na regs: Voor: HJ Koekemoer ( 70m hekkies 2e, 100m 1e, 80m 1e) Johan Grobler(Verspring 3e), Keanu Visser(Hoogspring 3e), Ruan Genis(Hoogspring 1e, Verspring 3e, 70m hekkies 4e), Linah Mgqogqi(Long jump 3rd) Middel:Carli Fouché(Gewigstoot 2e), Lené Lategan(Spiesgooi 1e), Liam Santos(Gewigstoot 2e) Agter: Chenéll Fouché(Diskus 1e, Gewigstoot 1e en sy kwalifiseer vir S.A.'s), Lefoko Mokoena(100m 2nd, High Jump 2nd),Henré Basson(Gewigstoot 1e), Franco Vercueil(200m Hekkies 2e) Knap gedaan julle, Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.
PROVINSIAAL HIER KOM ONS
Baie sterkte aan hierdie groep leerders wat Saterdag aan die Provinsiale Atletiekbyeenkoms @ Universiteit van Limpopo gaan deelneem.  Weet sommer dat dit baie goed sal gaan. VOOR:  H.J. Koekemoer, Johan Grobler, Keanu Visser, Ruan Genis, Linah Mgqogqi MIDDEL: Carli Fouché, Lené Lategan, Liam Santos. AGTER: Chénell Fouché, Lefoko Mokoena, Henré Basson, Franco Verceuil.

Baie geluk aan Carli Fouché (gewigstoot 0/10), H. J. Koekemoer (80m + 100m  S0/10), Chenéll Fouché (Gewigstoot  D0/13)

Hierdie atlete het in hulle onderskeie items pragtig presteer en is uitgenooi as deel van Limpopo se Provinsiale Span om aan die S.A. Atletiekkompetisie 15 - 17 Maart in die Paarl te gaan deelneem.  Knap gedaan julle.  Laerskool Thabazimbi is super trots op julle.