Nuusbrokkies
13 tot 19 Februarie 2012
- Well done Gr 5/35 & Gr 6/48!
100% Skoolbesoek
Atletiek: Areabyeenkoms
-
Baie geluk aan ons atlete wat aan die Areabyeenkoms deelgeneem en presteer het.
- Daar was 14 eerste plekke, 12 tweede en 8 derde plekke
Skopboks
Dié twee leerders het pragtig presteer - baie geluk!
|
- Die toppresteerders in NW -2011 het die Wetenskap Ekspo by Wits bygewoon en dit baie geniet!
|
|
Akademie: Grondslagfase, Lewensvaardighede
|
Shoprite Kompetisie
- Monica Klopper het as wenner van dié kompetisie R6 000 skoolgeld gewen! Baie geluk. By haar op die foto is haar ma, Adelé en Mev Lizelle Johnson van Shoprite
