Laerskool Thabazimbi
HOKKIEKLINIEKE: Algemene Inligting
2HOKKIEKLINIEK @ CAMP DISCOVERY 22 - 25 JUNIE 2019
ALGEMENE INLIGTING:
Koste per speler: R 1 660.00 Koste sluit in:
• Gerieflik en netjiese akkomodasie
• Gebalanseerde etes
• Goed opgeleidae fassiliteerders om na die spanne om te sien
• Professionele goep- span- en individuele afrigting
• Wedstryde
• ‘n Wildrit vir spelers en afrigters
• Spanbou aktiwiteite soos literiabaan, hindernisbaan, groepsdinamikabaan, “bundurance”, fietsritte, skyfskiet, boogskiet, swembadspele,
nagmars en vele meer.
• Aandvermaak vir groepe soos sokkies, kampvuurkonserte, modeparades, dvd-aande
• Noodhulp gedurende wedstryde
• Individuele toekennings
• Motiveringsessies vir spelers
• SPELERS BRING EIE BEDDEGOED EN EETGEREI SAAM
• AFRIGTERS SE CHALETS
Ons Tjokkertjies smul heerlik aan hulle roomys
Daar word mooi omgesien na ons Tjokkers se gesondheid.
Vlinders Bak en Brou
Die visse hou knoop die toutjie kompetisie
Die muise is besig met papierkonstruksie
The Elephants are very busy
BAKDAG by die Tjokkerskool is sommer groot pret. Die tjokkers se mammas kom help hulle om hulle koekies te versier en dan
is dit die tjokkertjies se werk om al hierdie lekker koekies op te eet njammmm!!!!
Een van die tjokkers in die Vlinderklas kom spog met sy kunswerk. Hulle moes ‘n storie teken. Hier is sy weergawe van
die 3 varkies. Beslis ‘n jong “kunstenaar” om dop te hou.
Die polisie besoek ons Tjokkers om hulle te vertel hoe om “veilig” te wees onder alle omstandighede. Hierdie besoek val saam met
die Tjokkers se Tema Veligheid. Oom Bok en tannie Zinnie 2 polisiebeamptes het met die Tjokkers kom gesels.
ONS TJOKKERSKOOL SE HERWINNINGSPROJEK
HERWINNINGSPROJEK
Die Vlinders van juf Alta is druk besig om te bak en brou. Njammies dis lekker!!!!!
Die Tjokkers is druk besig om te bak en brou. Hulle moes bote maak en natuurlik opeet na die tyd Njammies dis lekker!!!!!
2016
TEN VOLLE TOEGERUS( BRING SLEGS EIE HANDDOEK)•
• Afrigtershandleiding vir elke skool