Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Provinsiale Atletiek 2017  
Baie geluk aan Chenéll Fouché.  Sy het aan die S.A. Atletiek  gaan deelneem op 23 & 24 Maart te Potchefstroom. Chenéll het aan 2 items deelgeneem nl Gewigstoot D0/12 waarin sy ‘n 9de plek verower het met ‘n afstand van 9.9m. Sy behaal ‘n 13de plek met die Skyfwerp D0/12 met ‘n afstand van 24,79m.  Chenéll ons is super trots op jou.