Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Netbal - Toere 2017
Elke leerder is vir Laerskool Thabazimbi baie belangrik, daarom word daar elke jaar groot moeite gedoen om ons leerders maksimaal te laat ontwikkel.  Ons Netbalspeelsters kry elke jaar die geleentheid om deel te wees van toere en klinieke. 
Eerstes toer na Clarence
Laerskool Thabazimbi het die naweek van 21 en 22 April deelgeneem aan die Super 8 Rugby en Netbaltoernooi wat plaasgevind het in Polokwane en aangebied is deur Laerskool Pietersburg-Noord  Die volgende skole het deelgeneem: •Laerskool Pietersburg-Noord vanaf Pietersburg •Laerskool Phalaborwa vanaf Phalaborwa •Laerskool Krugerpark vanaf Potgietersrus •Laerskool Bosveld vanaf Ellisras •Lerskool Bergland vanaf Nelspruit •Laerskool Louis Trichardt vanaf Louis Trichardt •Laerskool Lydenburg vanaf Lydenburg •Laerskool Thabazimbi •Laerskool Thabazimbi behaal ‘n algehele tweede plek in die toernooi.
SUPER 8 2017
0/9 Netbalspan:  Naaswenners Super 8 0/10 Netbalspan eindig vierde in Super 8