Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Netbal - Provinsiale Netbal 2018
Baie geluk Dimion Visser, Anchené Pretorius, Niché Röhrs, Carli Robbertse en Carla Coetzee met julle Provinsiale Kleure in Netbal.  Knap gedaan
   Baie geluk aan  Kaila Röhrbeck en Amy-Leigh Pretorius wat gekies is vir die 0/13 Netbal Bokkieweek.    Geluk ook aan Anina de Swardt wat aangewys is as reserwe vir dieselfde span.  Knap gedaan julle.