Laerskool Thabazimbi
Bybelvasvra 2017
Baie geluk aan Juf Herma en haar spannetjie met hulle
uitstekende uitslae van die Rapportryer Bybelvasvra-
kompetisie. Hierdie spannetjie eindig 1ste in Limpopo
met ‘n pragtige Gemiddeld van 91,5% en lê in die10de
plek landswyd. Julle is supersterre.
Agter: Ané Viljoen, Recia Beukes
Voor: Izandri Joubert, Angelique de Beer, juf Herma du Plessis.
Baie geluk aan Juf Herma en haar spannetjie met hulle
uitstekende uitslae van die Rapportryer Bybelvasvra-
kompetisie. Hierdie spannetjie eindig 4de in Limpopo
met ‘n pragtige Gemiddeld van 72%. Knap gedaan.
Agter: Elzaan Venter, Joané Smith
Voor: Michelle j.v. Vuuren, Hope Hornemann, juf Herma du Plessis
Baie geluk aan juf Herma en haar span wat deurgedring het na die finale rondte van die Rapportryers Bybelvasvra. Hierdie spannetjie
het ‘n allemintige 92% behaal gedurende die kompetisie wat vir vir hulle ‘n 10de plek landswyd besorg het. Laerskool Thabazimbi is
super trots op julle.
Juf Herma du Plessis (afrigter), Angelique de Beer
Recia Beukes en Ané Viljoen.
Inlas: Izandri Joubert.