Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Netbal - Uitslae 2019
STREEKSPROEWE 2019  Proewe 0/13
Baie geluk, julle is kampioene!!!
Baie geluk aan Dimion Visser, Carla Coetzee en Carli Robbertse.  Hulle neem Woensdag 10 April deel aan die Provinsiale Proewe 0/13 @ Polokwane.  Ons hou styf duim vas.