Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Tjokkerskool - Gebeure    22
Vandag het die Troeteldierwinkel ons Tjokkerskool kom besoek. Die vriendelike personeel van die Troeteldierwinkel het mooi aan ons tjokkers verdudelik hoe ‘n mens na jou toeteldier moet omsien.