Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Tjokkerskool - Gebeure 2016
Vryspel is ‘n baie belangrike deel van ons Tjokkerskool roetine.  Hier kan die kinders hulle uitleef in die fantasiewêreld wat hulle vir hulle self skep.  Die interaksie tussen maatjies word dan ook speel speel ingeoefen.  Verskillende skeppende aktiwiteite word uitgesit en die leerders kan dan self besluit wat hulle wil doen.
                          DIE VLINDERS KUIER BY MNR KOOS IN SY KANTOOR!!