Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Tjokkerskool - Gebeure    22
Ons Tjokkertjies smul heerlik aan hulle roomys
Daar word mooi omgesien na ons Tjokkers se gesondheid.
Vlinders Bak en Brou Die visse hou knoop die toutjie kompetisie
Die muise is besig met papierkonstruksie     The Elephants are  very busy
BAKDAG by die Tjokkerskool is sommer groot pret.  Die tjokkers se mammas kom help hulle om hulle koekies te versier en dan is dit die tjokkertjies se werk om al hierdie lekker koekies op te eet njammmm!!!!
Een van die tjokkers in die Vlinderklas kom spog met sy kunswerk.  Hulle moes ‘n storie teken.  Hier is sy weergawe van die 3 varkies.  Beslis ‘n jong “kunstenaar” om dop te hou.
Die polisie besoek ons Tjokkers om hulle te vertel hoe om “veilig” te wees onder alle omstandighede.  Hierdie besoek val saam met die Tjokkers se Tema Veligheid.  Oom Bok en tannie Zinnie 2 polisiebeamptes het met die Tjokkers kom gesels.
ONS TJOKKERSKOOL SE HERWINNINGSPROJEK
HERWINNINGSPROJEK
Die Vlinders van juf Alta is druk besig om te bak en brou.  Njammies dis lekker!!!!!
Die Tjokkers is druk besig om te bak en brou. Hulle moes bote maak en natuurlik opeet na die tyd  Njammies dis lekker!!!!!
2016