Sport: Atletiek
Atletiek: SA's
-
Ons twee sterre wat in Durban aan die SA's gaan deelneem het. Victor kom sesde vir Gewistoot S0/12. LC het ongelukkig in die tweede rondte uitgeval met Hoogspring S0/13. Baie geluk, ons is trots op julle!!
![]() |
![]() |
![]() |
Atletiek: Streekbyeenkoms
-
Baie geluk aan ons atlete wat aan die Streekbyeenkoms deelgeneem en presteer het.
|
Provinsiaal
Dié atlete is gekies om aan die Provinsiale byeenkoms op 2 Maart te gaan deelneem.Voor: Anthony, Janie, Louise
Middel: Michael, Tshiimiswa, Nimroe
Agter: Victor, Tiaan, LC, Giniel, Ananda, Anebel
Baie sterkte, ons is trots op julle!
![]() |
Atletiek: Kringbyeenkoms, 4 Februarie
-
Baie geluk ook aan ons atlete wat aan die Kringbyeenkoms op Koedoeskop, 4 Februarie, deelgeneem het en mooi presteer het. Hulle behaal 43 eerste plekke, 30 tweede pleeke en 21 derde plekke.
![]() |
![]() |
![]() |
Atletiek: Vriendskaplik Tuis, 31 Januarie
- Baie geluk en baie dankie aan elke afrigter, atleet, ondersteuner, beampte en ouer, ook van die deelnemende skole. Soos altyd 'n baie spesiale dag op ons Atletiek-kalender.
Atletiek: Interhuis 24 Januarie
- Baie geluk en baie dankie aan elke afrigter, atleet, ondersteuner, beampte en ouer met 'n lieflike byeenkoms. Ons is trots op ons skool.
![]() |
![]() |
Duikers
![]() |
Rooibokke
![]() |
Koedoes
![]() |
...ons hardloop
![]() |
...spring
![]() |
...en geniet!
![]() |














