Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
• Van ons 0/11 seuns het deelgeneem aan die Limpopo Krieket Challenge T20 streekstoernooi. Die span was aangewys    as die 0/11 wenners.    Baie geluk. • Baie geluk aan die volgende twee seuns wat hul provinsiale krieket kleure verwerf het. •Devoux 0/13 en Gerhard 0/11 • Baie geluk aan die volgende seuns wat die streekspan gehaal het.   Morné, Ruan, Gerhard, Franco, Douw • Die volgende seuns het proewe gespeel. SEUNS  0/11 seuns en slegs 1 eerste span seun AGTER:  Douw v.d. Walt, Devoux Deysel (1e span) VOOR:    Gerhard le Roux, Ruan Stander, Franco de Klerk,
Laerskool Thabazimbi
Krieket - Provinsiale krieket 2014