Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Laerskool Thabazimbi
Personeel Nuus
2017 Baie geluk aan Attie en Lelani met die geboorte van Annemarie.  Hoop sy verskaf vir julle baie vreugde.
O
ANNEMARIE
Mnr Johann Meintjes het tydens sy vakansie in Taiwan die Laerskool Jiow Sheh Primary in die stad Hsinchu besoek, waar sy seun onderwys gee.  As welwillendheidsgebaar het hy aan  die hoof van die skool Mnr Jackie Zhai Chi ‘n vlag van Laerskool Thabazimbi oorhandig.  Die hoof het dan ook ‘n vlag van Jiow Sheh Primary aan mnr Meintjes oorhandig as simbool  van vriendskap.
Baie geluk Juf Mareli met jou huwelik Saterdag 29 April.  Wens jou en jou eggenote ‘n wonderlike nuwe toekoms saam as mnr en mev Bezuidenhout
Baie geluk aan Kerneels en Chanel met die geboorte van Linelke.  Hoop sy bring vir julle nog baie vreugde
Laerskool Thabazimbi groet vir Me Isabel Helberg. Baie welkom aan mnr Werner Liebenberg.  Ons hoop jou Juf Isabel ons hoop dat jy baie gelukkig sal wees verbintenis met Laerskool Thabazimbi sal lank en gelukkig in Oman.  Baie dankie vir alles wat jy vir die kinders wees. gedoen het.  Ons beste wense vergesel jou. Ons gaan jou vreeslik mis
Baie geluk juf Nadia met jou verlowing.
Die leiers en hulle ouers het die personeeel van Laerskool Thabazimbi heerlik bederf ter viering van Wêreld-Onderwysersdag.
Baie Geluk aan  Mnr Theron Brand en Me Delene Brand met die pragtige prestasie van Anthony.  Hy is opgeneem in die SA 0/19 Bokkie 7’s Rugbyspan.  Laerskool Thabazimbi is saam met julle trots op hom.
2018
Dié groep graad 6 en 7 First Additional Language leerders van juff Marietjie du Plessis en Anita Engelbrecht het in samewerking met mnr Ian Meintjes, verbonde aan die Jiow Sheh Primary School in die stad Hsinchu in Thailand, wat met die inisiatief vorendag gekom het om briefies te skryf aan die leerders van Laerskool Thabazimbi.  Met groot opgewondenheid aan beide kante het die leerders positief gereageer.  Die Taiwanese leerders het paspoorte aan ons leerders gestuur en die leerders van Laerskool Thabazimbi het interessante nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die skool teruggestuur.
Hier is ‘n paar voorbeelde van die briefies.