Nuusbrokkies

23 April tot 1 Mei 2012

100% Skoolbesoek

  • Baie geluk aan die volgende klasse, is trots op julle!
  • Gr 5/35 Well done!

    Akademie: Bo 85% vir Eerste Kwartaal

    • Gr 4
    • Gr 5
    • Gr 6
    • Gr 7

      Akademie: Knopietoekennings

      • Baie geluk aan dié klasse met Groen knopies
      • Baie geluk aan dié leerders met Brons knopies

        Rugby en Netbal

      23 April tot 1 Mei 2012

    100% Skoolbesoek

    • Baie geluk aan die volgende klasse, is trots op julle!
  • Gr 5/35 Well done!

    Akademie: Bo 85% vir Eerste Kwartaal

    16 tot 22 April 2012

    100% Skoolbesoek

    • Baie geluk aan die volgende klasse, is trots op julle!
  • Gr 5/13 en Gr 6/01, - Mooi so!
  • Also Gr 2/04; Gr 3/61 and Gr 5/35 Well done!

    Akademie: Bo 85% vir Eerste Kwartaal

    Rugby en Netbalnaweek teen Laerskool Lynnwood

    Kultuur: Sanggroepie tree op

    9 tot 16 April 2012

      100% Skoolbesoek

      • Baie geluk aan die volgende klasse, is trots op julle!
    • Gr 6/01, Gr 7/12 en 7/33 - Mooi so!
    • And again: Gr 2/04; Gr 5/35 and Gr 7/11 - Well done!

      Akademie: Knopietoekennings

      • Baie geluk aan dié leerders met Groen knopies:
        • GRAAD 4/30 Jannicka Coetzee, Jaco Erasmus, Caronay Fouché, Charlize Oberholzer, Wentzel Pauw
        • GRAAD 5/36 Rachel Boshoff, Carli le Roux, Petrus Marais, Anthony Opperman, Bianca Pretorius, Charlize v Niekerk
        • GRAAD 7/33 Karla de Beer, Niané Engelbrecht, Ruan Geldenhuys, Hennie Horn, PG J v Vuuren, Ruduan Joubert, Sias Lamprecht, Nimroe Lategan, Marguerite Olivier, Hardus Schoeman
      • Baie geluk aan dié leerders met Brons knopies:
      • GRAAD 5/36 Elize- Marié Coetzee, Lara du Plessis, Miné Lategan

      Rugby en Netbaltoer

      Rugby en Netbalnaweek teen Laerskool Lynnwood

    26 Maart tot 9 April 2012

    Akademie: Knopietoekennings

    Rugby en Netbalklinieke

    19 tot 25 Maart 2012

      100% Skoolbesoek

      • Baie geluk aan die volgende klasse, is trots op julle!
    • Gr 5/34 - Mooi so!
    • And again: Gr 5/35; Gr 6/48 and Gr 7/11 - Well done!

      Akademie: Knopietoekennings

      Rugbyraai: Wenner

      • Laerskool Thabazimbi het 'n Rugbyraai geloods ter stuiwing van die toerfonds van die 0/9, 0/10 EN 0/11 Rugbyspelers wat Donderdag vertrek na Thaba Morula en Marble Hall. Die deelnemers moes die eindtelling raai van die wedstryd tussen die Stormers en die Leeus wat verlede Saterdag plaasgevind het.
        Die gelukkige wenner is me Vanessa du Preez. Sy verskyn saam met me Amanda Hinsbeeck die Dept. hoof Grondslagfase op die foto. Die wenner ontvang 'n kontantbedrag van R500.00.

      12 tot 18 Maart 2012

      100% Skoolbesoek

      • Congratulations to the following 4 classes
        Gr 3/61, Gr 4/37, Gr 5/35 en Gr 7/11
        Well done!

      Akademie: Knopietoekennings

        Baie geluk aan ons twee sterre wat gekies is om op 23 en 24 Maart aan die SA kampioenskappe in Durban te gaan deelneem. Ons is trots op julle en hou styf duivas!
    • Tydens die Aquakids Swemgala het heelwat van ons leerders deelgeneem en baie goed presteer.

    5 tot 11 Maart 2012

      100% Skoolbesoek

      • Baie geluk aan die volgende 4 klasse!
        Gr 2/04, Gr 3/52, Gr 5/35 en Gr 7/11
        Well done!
    • Die Graad Drie's het dié uitstappie besonder interessant gevind!

      Akademie: Knopietoekennings

    27 Febr tot 4 Maart 2012

      100% Skoolbesoek

      • Baie geluk aan die volgende 5 klasse!
        Gr 2/04, Gr 3/61, Gr 4/37, Gr 5/13 en Gr 7/11
        Well done!

      Atletiek: Provinsiale Byeenkoms, 2 Maart 2012

      Baie geluk aan ons atlete wat deelgeneem het.

      Voor: Anthony, Janie, Louise
      Middel: Michael, Tshiimiswa, Nimroe
      Agter: Victor, Tiaan, LC, Giniel, Ananda, Anebel

    20 tot 26 Februarie 2012

      100% Skoolbesoek

      • Well done Gr 5/35 again!

      Atletiek: Streekbyeenkoms

      Baie geluk aan ons atlete wat aan die Streekbyeenkoms deelgeneem en presteer het.

      Provinsiaal

      Dié atlete is gekies om aan die Provinsiale byeenkoms op 2 Maart te gaan deelneem.
      Voor: Anthony, Janie, Louise
      Middel: Michael, Tshiimiswa, Nimroe
      Agter: Victor, Tiaan, LC, Giniel, Ananda, Anebel
      Baie sterkte, ons is trots op julle!




    • Die Graad Eens het Gemmerkoekmannetjies gemaak - en baie geniet!!

    13 Febr tot 19 Febr 2012

      100% Skoolbesoek

      • Well done Gr 5/35 & Gr 6/48!

      Atletiek: Areabyeenkoms

      Baie geluk aan ons atlete wat aan die Areabyeenkoms deelgeneem en presteer het.
    • Daar was 14 eerste plekke, 12 tweede en 8 derde plekke

      Skopboks

      Dié twee leerders het pragtig presteer - baie geluk!
    • Die toppresteerders in NW -2011 het die Wetenskap Ekspo by Wits bygewoon en dit baie geniet!

    Akademie: Grondslagfase, Lewensvaardighede

    Shoprite Kompetisie

    • Monica Klopper het as wenner van dié kompetisie R6 000 skoolgeld gewen! Baie geluk. By haar op die foto is haar ma, Adelé en Mev Lizelle Johnson van Shoprite

    6 tot 12 Februarie 2012

      100% Skoolbesoek

      • Baie geluk aan Gr 2/04 en Gr 7/12. Ons is trots op julle!

      Atletiek: Kringbyeenkoms, 4 Februarie

      Baie geluk ook aan ons atlete wat aan die Kringbyeenkoms op Koedoeskop, 4 Februarie, deelgeneem het en mooi presteer het.
    • Die volgende atlete het rekords verbeter, baie geluk!
      Anebel Buys - 75m hekkies D 0/13; Ananda Lategan D0/13; Victor Potgieter GS S 0/12

      23 tot 29 Januarie 2012

      100% Skoolbesoek

        • Baie geluk en baie dankie aan elke afrigter, atleet, ondersteuner, beampte en ouer met 'n lieflike byeenkoms. Ons is trots op ons skool.

          3 Desember 2011 tot 22 Januarie 2012

        100% Skoolbesoek

          • Hoofleier Simposium

          • Die hoofleiers van 2012 het die simposium bygewoon en het goed toegerus vir hulle taak teruggekom.

            Leierkamp

          • Die leiers het die kamp terdeë geniet en baie geleer.

        21 November tot 2 Desember 2011

      100% Skoolbesoek

      • Congratulations Grades 4/37; 5/35; 6/48; 7/11
      • Baie geluk Graad 5/13; 6/09
      • Well done Gr 7/11 with their 100% attendance for 13 weeks during 2011!



        Afsluiting, 2 Desember 2011

      • Die hoofleiers van 2011, Anja Buitendag en Zander Azar, het namens die Graad 7's elk 'n mooi afskeidsboodskap gelewer.
      • Die Graad 7's het vir oulaas gegroet. Onder musiekbegeleiding is hulle elkeen deur Mnr Nico aangekondig en het hulle in klasverband oor die verhoog gestap met 'n totsiens-handdruk van die betrokke klasvoog, Mnr Theron en Mnr Koos. Sterkte met julle hoërskoolloopbaan!
      • Ook die maats wat verhuis en na ander skole gaan, baie sterkte - hou Laerskool Thabazimbi se naam hoog!

      Mev Marietjie du Plessis tree af

      • Ons groet Juf Marietjie du Plessis. Alles wat mooi is, Juffrou. Baie dankie vir dit wat u vir Laerskool Thabazimbi beteken het. Ons sal altyd met deernis aan u dink..

        Gholftoernooi

      • Heinrich Penzhorn, Henno Jordaan en Zander Azar neem op 8 en 9 Desember vir die Limpopo 0/13-span aan 'n gholftoernooi deel. Sterkte manne - ons hou duimvas!

        Kriekettoernooi

      • Shaun Steenkamp is vir die Limpopo 0/13-span gekies. Hulle speel ook die vakansie in 'n toernooi - geniet dit, Shaun!

      14 November tot 20 Desember 2011

      100% Skoolbesoek

      • Well done Grades 1/57, 5/35, 7/11

      Toekenningsfunksie, 15 November 2011

    • Baie geluk aan al dié leerders met die besondere toekennings wat hulle ontvang het. Ons is baie trots op julle en sê: Wel gedaan!

        Dux-leerder 2011

      • Lesné Pauw

        Gr 7-Leerarea Toekennings

      • Shaun Steenkamp, Bianca de Beer, Lesné Pauw, Fanisa Matelakengisa en Warren Niemand

        Gr 4, 5 & 6 Akademiese Toppresteerders

      • Zelmari Davel, Gr 6; Anke-Mari Wentzel, Gr 5; Janco Blignaut, Gr 4

        Akademiese Ererol - Handhaaf 'n gemiddeld van 85% plus vanaf Gr 4

      • Van links na regs
        Voor
        Fanisa Matelakengisa, Bianca de Beer, Anneke du Plessis
        Middel
        Anja Buitendag, Marlize du Plessis, Johané Momberg, Lesné Pauw
        Agter
        Warren Niemand, Kenneth Boy, Adriaan Koekemoer, Shaun Steenkamp

        Sewe Jaar Getroue Skoolbesoek

      • Nel-mari Joubert en Simon Kole

        Kultuur

      • Marco Gonzalves-Drama; Petra Keyser-Junior Kultuur; Marguerite Olivier-Musiek

        Sport

      • Van links na regs
        Voor
        Louise Schütte en Pieter Lamprecht - Landloop;
        Agter
        Shaun Steenkamp - Krieket; Shaun Thungo - Rugby; Kenneth Boy - Atletiek;
        Anja Buitendag - Netbal; Mary-Louise Hayes - Hokkie

      Leierfunksie, 16 November 2012

    • Gedurende dié puik funksie het die leiers vir 2012, bygestaan deur hulle ouers, die erekode onderteken. Ook is die hoofleiers vir 2012 deur Mnr Koos Venter (hoof) aangekondig. Baie geluk en baie sterkte vir volgende jaar. Dankie aan Mnr Pieter Hinsbeeck en Mev Elmari Wentzel, die leiervoogde, vir pragtige werk met die leiers.
    • Mnr Koos Venter kondig die Hoofleiers aan
  • Hoofleiers - Melanie Engelbrecht en Daniël Koekemoer
  • Onderhoofdogters - Wilmari Prinsloo en Ananda Lategan
  • Onderhoofseuns - Tiaan Raubenhaumer en Nimroe Lategan
  • Die 2012-leiers, nou amptelik!
  • Skopboks

    7 November tot 13 November 2011

      100% Skoolbesoek

      • Well done Grades 4/37, 6/48 & 7/11
      • Baie geluk ook Graad 2/60, 5/13 & 7/12

      Leiers 2012


      Baie geluk!

    Gholf - Provinsiaal

    Krieket - Limpopo 0/13-Span

    Wenklasse - Uitstappies

  • Graad 1/55
  • Graad 4/36
  • Lost City

    Graad 3 Kersmark

    31 Oktober tot 6 November 2011

      100% Skoolbesoek

      • Well done Gr 5/35 & Gr 6/48

      Leiers 2012


      Baie geluk!

    Juf Marietjie se verjaarsdag