Bedrywighede vir dié week

20 tot 27 Februarie

Dié week se bedrywighede

Maandag 20 Februarie
  • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
  • Rugby en Netbal begin
  • Netbalproewe
Dinsdag 21 Februarie
  • Rugby en Netbaloefening
  • Atletiek-oefening
  • Netbalproewe
Woensdag 22 Februarie
  • Studiebegeleiding, Gr 4
Donderdag 23 Februarie
  • Finkom vergadering
  • Rugby en Netbaloefening
  • Atletiekoefening
Vrydag 24 Februarie
  • Detensie
  • Gr R atletiekdag
  • Top 10 Skeidsregtersaamtrek
Saterdag 25 Februarie
  • Top 10 Skeidsregtersaamtrek