Wat het gebeur...

7 tot 13 Mei

Dié week se bedrywighede

Maandag 7 Mei
  • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Voordrag: Individuele afrigting
  • Rugby-en Netbaloefening
  • Rugby Streekproewe tuis
  • Landloop
Dinsdag 8 Mei
  • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
  • Rugby-en Netbaloefening
  • Landloop
  • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
Woensdag 9 Mei
  • Seuns-en Dogtersdag
  • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Voordrag: Individuele afrigting
  • Revue- Slegs soliste K48
  • Skaak: 15:30 tot 16:30
  • Landloop
Donderdag 10 Mei
  • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
  • Rugby-en Netbal vs Ellisras(tuis)
  • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
  • Landloop
Vrydag 11 Mei
  • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Rugby 0/12 - Provinsiale proewe
Saterdag 12 Mei
  • Rugby 0/13 - Provinsiale proewe

2 tot 6 Mei

Dié week se bedrywighede

Woensdag 2 Mei
  • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
  • Voordrag: Individuele afrigting
  • Revue- oefening
  • Skaak: 15:30 tot 16:30
  • Landloop
Donderdag 3 Mei
  • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
  • Rugbyoefening
  • Netbal vs Nylstroom (tuis)
  • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
  • Landloop
  • Graad 7 Funksie
Vrydag 4 Mei
  • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
Saterdag 5 Mei
  • Netbal Provinsiale Proewe te Polokwane
  • Landloop Liga 2 te Settlers

23 tot 27 April

Personeelnuus

  • Baie geluk aan Bernie en Natasha Liebenberg met die geboorte van klein Niane, op Vrydag 20 April. Mag sy net een bondeltjie vreugde wees!














    Dié week se bedrywighede

    Maandag 23 April
    • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
    • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
    • Voordrag: Individuele afrigting
    • Rugby-en Netbaloefening
    • Landloop Dinsdag 24 April
      • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
      • Rugby-en Netbaloefening
      • Rugby Area-proewe te Ls Bosveld
      • Landloop
      • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
      Woensdag 25 April
      • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
      • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
      • Voordrag: Individuele afrigting
      • Netbal Streekproewe te Warmbad
      • Revue- oefening
      • Skaak: 15:30 tot 16:30
      • Landloop
      Donderdag 26 April
      • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
      • Rugby en Netbaloefening
      • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
      • Landloop
      Vrydag 27 April
      • Openbare vakansiedag - Vryheidsdag
      • Thabazimbi Wildsfees
      Saterdag 21 April
      • Thabazimbi Wildfees

    16tot 23 April

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Oom Wiek Lottering wat op Saterdag, 21 April verjaar. Mag dit vir u 'n pragtige jaar wees!







    Mnr Wiek Lottering






    Dié week se bedrywighede

    Maandag 16 April
    • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
    • Voordrag: Individuele afrigting
    • Netbal Areaproewe Tuis
    • Rugby-en Netbaloefening
    • Landloop Dinsdag 17 April
      • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
      • Rugby-en Netbaloefening
      • Landloop
      • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
      Woensdag 18 April
      • Junior Sangkoor 13:15 tot 14:00
      • Senior Sangkoor 13:15 tot 14:00
      • Voordrag: Individuele afrigting
      • Revue- oudisies vir solo karakters
      • Skaak: 15:30 tot 16:30
      • Landloop
      Donderdag 19 April
      • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
      • Rugby en Netbaloefening
      • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
      • Landloop
      Vrydag 20 April
        Saterdag 21 April
        • Landloop Liga 1 - Polokwane

        10 tot 15 April

    Dié week se bedrywighede

    Dinsdag 10 April
    • Skool heropen vir Tweede Kwartaal
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Netbal Kringproewe Tuis
    • Rugbyoefening
    • Landloop 0/8 tot 0/10: 15:00 - 15:45
    • Landloop 0/11 tot 0/13: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Woensdag 11 April
    • Jagkompetisie skop af
    • Revue-oefening
    • Skaak: 15:30 tot 16:30
    Donderdag 12 April
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Vrydag 13 April
    • Detensie
    Saterdag 14 April
    • Rugby-en Netbaldag tuis

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Mnr Ockie Everson wat op Saterdag, 31 Maart en Mev Petro van Heerden wat op Woensdag, 4 April verjaar. Mag dit vir u albei 'n pragtige jaar wees!







    Mnr Ockie Everson













    Mev Petro van Heerden






    26 Maart tot 9 April

    Dié week en vakansie se bedrywighede

    Sondag 25 Maart
    • Die eerste Rugby-en netbalspanne vertrek vir toernooi na Margate
    Maandag 26 Maart
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Bybelvasvra: 14:15 tot 15:00
    Dinsdag 27 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop 0/8 tot 0/10: 15:00 - 15:45
    • Landloop 0/11 tot 0/13: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Woensdag 28 Maart
    • Revue-oefening
    • Skaak: 15:30 tot 16:30
    Donderdag 29 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Vrydag 30 Maart
    • Skool sluit om 12:00
    • Die eerste Rugby-en netbalspanne keer terug van Margate
    • Rugbykliniek: 0/9 & 0/10 - Thaba Morula. 0/11 - Marble Hall
    Saterdag 31 Maart
    • Rugbykliniek: 0/9 & 0/10 - Thaba Morula. 0/11 - Marble Hall
    Vrydag 6 April
    • Goeie Vrydag
    Maandag 9 April
    • Gesinsdag

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Me Annette Dreyer wat op Sondag, 18 Maart haar 21ste verjaarsdag gevier het. Mag dit vir u 'n pragtige jaar wees!







    Me Annette Dreyer






  • Baie geluk ook aan Mev Ria Venter en Mev Lulu Venter wat albei op 20 Maart verjaar. Ook aan Mev Anneonette vd Berg wat op 21 Maart verjaar. Mag dit ook vir u elkeen 'n pragtige jaar wees!







    Mev Ria Venter













    Mev Lulu Venter













    Mev Anneonette vd Berg






    19 tot 26 Maart

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 19 Maart
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Dinsdag 20 Maart
    • Toets: Afrikaans
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop 0/8 tot 0/10: 15:00 - 15:45
    • Landloop 0/11 tot 0/13: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    • Graad 7: Speletjiesaand
    Woensdag 21 Maart
    • Openbare vakansiedag: Menseregtedag
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    Donderdag 22 Maart
    • Toets: EBW
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Vrydag 23 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 15:00
    • SA Atletiekkampioenskappe, Durban
    Saterdag 25 Maart
    • SA Atletiekkampioenskappe, Durban

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Me Herma du Plessis wat op 13 Maart verjaar. Mag dit vir u 'n pragtige jaar wees!







    Me Herma du Plessis






    12 tot 18 Maart

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 12 Maart
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Dinsdag 13 Maart
    • Toets: Wiskunde
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Woensdag 14 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Netbalgradering, Nylstroom
    • Revue
    • Skaakoefening 15:30 tot 16:30
    Donderdag 15 Maart
    • Toets: Tegnologie
    • Waterkaskenades
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Vrydag 16 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 15:00
    Saterdag 17 Maart
    • Netbalgradering, Krugerpark
    • Noordskool Rugbydag

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Mev Anmarie Prinsloo wat op 5 Maart en Mev Alta van Wyk wat op 6 Maart verjaar. Mag dit vir u 'n albei pragtige jaar wees!







    Mev Anmarie Prinsloo













    Mev Alta van Wyk






    • Die afgelope naweek was dit die groot Hardekool- kuier saam met Middelburg en Pietersburg-Suid. Die manne het Vrydagmiddag die bande nog hegter gesmee op 'n baie suksesvolle jaguitstappie. Op die foto's is die jagters in aksie - vanaf Pietersburg Peet Bredenkamp (hoof) en Mark Lourens (organiseerder), vanaf Middelburg Gert van Zyl (hoof) John Mills (dept hoof) en Charl van der Westhuizen. Koos Venter (hoof) Theron Brandt (adjunk) en Nico Engelbrecht (adjunk) was die gashere.

    5 tot 11 Maart

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 5 Maart
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Dinsdag 6 Maart
    • Toets: Sosiale Wetenskap
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Woensdag 7 Maart
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • Aquakids Swemgala: Mollies Publieke swembad, 14:00
    • Revue-oudisies in Saal: Gr 4 14:15 -15:00 Gr 5 15:00 - 15:40
      Gr 6 15:40 - 16:20 Gr 7 16:20 - 17:00
    • Skaakoefening 15:30 tot 16:30
    Donderdag 8 Maart
    • Toets: Kuns & Kultuur
    • Diskonto Boekuitstalling
    • Bybelvasvra: 13:15 tot 14:30
    • Rugby en Netbaloefening
    • Bulletjie Rugby: 17:00 tot 18:00
    Vrydag 9 Maart
    • Diskonto Boekuitstalling
    Saterdag 10 Maart
    • Rugby-en Netbaldag te Julian Muller
    Sondag 11 Maart
    • 40 dae Afsluiting vanaf 17:00 op A-veld

    27 Februarie tot 4 Maart

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 27 Februarie
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Dinsdag 28 Februarie
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    • BL-vergadering
    • Studiebegeleiding, Gr 4
    Woensdag 29 Februarie
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Donderdag 1 Maart
    • Rugby en Netbaloefening
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Vrydag 2 Maart
    • Atletiek, Provinsiaal
    • Hardekool Rugby-en Netbalnaweek
    • Landloop: 16:00 - 16:45
    Saterdag 3 Maart
    • Hardekool Rugby-en Netbalnaweek
    • Landloop: 16:00 - 16:45

    20 tot 27 Februarie

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 20 Februarie
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - K13 & K52
    • Rugby en Netbal begin
    • Netbalproewe
    Dinsdag 21 Februarie
    • Rugby en Netbaloefening
    • Atletiek-oefening
    • Netbalproewe
    Woensdag 22 Februarie
    • Studiebegeleiding, Gr 4
    Donderdag 23 Februarie
    • Finkom vergadering
    • Rugby en Netbaloefening
    • Atletiekoefening
    Vrydag 24 Februarie
    • Detensie
    • Gr R atletiekdag
    • Top 10 Skeidsregtersaamtrek
    Saterdag 25 Februarie
    • Top 10 Skeidsregtersaamtrek

    13 tot 19 Februarie

    Personeelnuus

  • Baie geluk aan Mev Annie Everson wat op 13 Februarie verjaar. Mag dit vir u 'n pragtige jaar wees!







    Mev Annie Everson






    Dié week se bedrywighede

    Maandag 13 Februarie
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - oudisies K13 & K52
    • 'Battle of the Cooks' skop af (8 Maart)
    Dinsdag 14 Februarie
    • Wetenskapuitstappie
    • Atletiek-oefening
    Woensdag 15 Februarie
    • Ons vier vandag Valentynsdag
    • Studiebegeleiding, Gr 4
    Donderdag 16 Februarie
    • Skoolfoto's: Individueel en klas
    • Gr 1 Oueraand
    • Atletiekoefening
    Vrydag 17 Februarie
    • Atletiek: Streekbyeenkoms

    30 Januarie tot 5 Februarie

    Personeelnuus

    Dié week se bedrywighede

    Maandag 6 Februarie
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - oudisies K13 & K52
    Dinsdag 7 Februarie/b>
    • Atletiek-oefening
    Woensdag 8 Februarie
    Donderdag 9 Februarie
    • Atletiekoefening
    Vrydag 10 Februarie

    30 Januarie tot 5 Februarie

    Personeelnuus

  • Baie sterkte aan Mev Rita Volschenk wat op 30 Januarie 'n knievervanging-operasie ondergaan. Sy sal vir ongeveer 6 weke met siekverlof wees.






    Mev Rita Volschenk






  • Baie welkom aan Mev Belinda Coetzee wat vir dié tydperk kom aflos. Hoop u sal baie gelukkig wees by ons! Ook baie geluk met u verjaarsdag, 3 Februarie. 'n Mooi jaar word u toegewens.






    Mev Belinda Coetzee






  • Baie geluk aan ons Blou-bul onnie! Mnr Pieter Maritz is op die SA Laerskole Paneel van Skeidsregters. Hy is deur die Grens Laerskole Skeidsregtersvereinging genooi om van 8 tot 10 Februarie die Nasionale kamp vir Laerskole by te woon. Sterkte, Mnr Pieter - geniet dit. Ons is trots op jou.






    Mnr Pieter Maritz






    Dié week se bedrywighede

  • Maandag 30 Januarie
    • Kooroefening: Seniorkoor - saal; Juniorkoor - oudisies K13 & K52
  • Dinsdag 31 Januarie
    • Atletiek tuis
  • Woensdag 1 Februarie
  • Donderdag 2 Februarie
    • Atletiekoefening
    • Oueraand Gr 2 - Gr 7
  • Vrydag 3 Februarie
    • Atletiek: Kringbyeenkoms

    23 tot 29 Januarie

    Personeelnuus

  • Baie welkom aan ons drie SBO-studente. Mev Anneonette van der Berg by die Grondslagfase en Me Annette Dreyer en Suzette de Villiers by Gr 4 tot 7. Hoop julle is baie gelukkig by Laerskool Thabazimbi.










































  • Baie welkom en baie dankie ook aan die twee studente van NWU, Abel de Beer en Zettie J v Rensburg wat tot 27 Januarie hier is vir prakties. Ons waardeer julle hulp en baie sterkte met die studies!




























    Dié week se bedrywighede

  • Maandag 23 Januarie
    • Kultuurvergadering, 13:20 -Saal
  • Dinsdag 24 Januarie
    • Skool verdaag 12:00
    • Interhuisatletiek begin 13:00
  • Woensdag 25 Januarie
    • Personeel verwelkomingsfunksie
  • Donderdag 26 Januarie
    • Atletiekoefening
  • Vrydag 20 Januarie
    • Atletiek: Vriendskaplik te Ls Bosveld

    16 tot 22 Januarie

    Personeel wat verjaar

  • Baie geluk aan Mev Amanda Hinsbeeck en Mnr Johann Meintjes wat albei op 16 Januarie verjaar. 'n Pragtige jaar vir julle!!













    Mev Amanda Hinsbeeck
    16 Januarie













    Mnr Johann Meintjes
    16 Januarie
  • Maandag 16 Januarie
    • Personeel begin
    • Personeelvergadering
  • Dinsdag 17 Januarie
    • 09:00 tot 10:00: Gr R & Gr 1 leerders kuier by klasse, ouers in die saal
  • Woensdag 18 Januarie
    • Skool heropen vir 2012
    • Gr R & Gr 1 - Eerste dag foto's
  • Donderdag 19 Januarie
    • Atletiekoefening
    • Gr R Oueraand
  • Vrydag 20 Januarie
    • Atletiek: Uitdunne velditems

    3 Desember tot 18 Januarie

    Personeel wat Desember verjaar

    • Baie geluk aan Mnr Kerneels Viljoen wat op 6 Desember, Mev Rita Volschenk wat op
      11 Desember en Mev Dorothy Moraka wat op 26 Desember verjaar! Ons wens u 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!














      Mnr Kerneels Viljoen
      6 Desember















      Mev Rita Volschenk
      11 Desember













      Mev Dorothy Moraka
      26 Desember

    Personeel wat Januarie verjaar

    • Baie geluk aan ons Hoof, Mnr Koos Venter wat op 3 Januarie verjaar. Mevv Isabel Helberg en Maryka Schlebusch wat albei op 4 Januarie verjaar, Mev Heila Fraser wat op 5 Januarie en Mev Amanda Hinsbeeck en Mnr Johann Meintjes wat albei op 16 Januarie verjaar! Ons wens u een en elk 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!













      Mnr Koos Venter
      3 Januarie













      Mev Isabel Helberg
      4 Januarie













      Mev Maryka Schlebush
      4 Januarie













    Mev Heila Fraser
    5 Januarie













    Mev Amanda Hinsbeeck
    16 Januarie













    Mnr Johann Meintjes
    16 Januarie

    Leiers 2012 begin vroeg!

    • Die Hoofleiers woon 'n simposium van 4 tot 7 Desember by. Hoop julle geniet dit baie en kom gepantser vir die groot taak terug.
      Baie sterkte aan die Leiervoogde, Mev Elmari Wentzel en Mnr Pieter Hinsbeeck, wat hulle vakansie opoffer om saam met ons nuwe leiers die leierkamp by te woon. Die skool waardeer u harde werk!


    28 November tot 2 Desember 2011

    Personeel wat verjaar

    • Baie geluk aan Mnr Theron Brand wat op 28 November, en Mev Anita Engelbrecht wat op 2 Desember verjaar! Ons wens u albei 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!


      Mnr Theron Brand
      28 November


      Mev Anita Engelbrecht
      2 Desember
    • Ons groet Mev Marietjie du Plessis. Vir 14 jaar lid van ons Personeelkorps. Ons gaan haar baie mis, maar gun haar die welverdiende rus en ons beste wense vergesel haar en Ds Jannie.


      Mev Marietjie du Plessis
      Tree af
    • Maandag 28 November
      • Eksamen: Wiskunde
    • Dinsdag 29 November
      • Eksamen: Tegnologie
    • Woensdag 30 November
      • Eksamen: Afrikaans
    • Donderdag 1 Desember
      • Eksamen: EBW
      • Kerssang
    • Vrydag 2 Desember
      • Eksamen: LO
      • Einde van Akademiese jaar : Afsluiting, Ds Johan Marais

    21 tot 27 November 2011

    Personeel wat verjaar

    • Baie geluk aan Mnr Bernie Liebenberg wat op 22 November verjaar! Ons wens u 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!


      Mnr Bernie Liebenberg
      22 November
    • Maandag 21 November
      • SAVF, Oorhandiging: Ons- Gee- Om Projek
    • Dinsdag 22 November
      • Eksamen: Natuurwetenskap
    • Woensdag 23 November
      • Eksamen: English
    • Donderdag 24 November
      • Eksamen: Sosiale Wetenskap
      • Graad R Inligtingsdag
    • Vrydag 25 November
      • Eksamen: Kuns & Kultuur
    • Saterdag 26 November

    14 tot 20 November 2011

    Personeel wat verjaar

    • Baie geluk aan Mev Louise de Beer wat op 14 November verjaar! Ons wens u 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!


      Mev Louise de Beer
      14 November
    • Maandag 14 November
    • Dinsdag 15 November
      • Toekenningsfunksie
    • Woensdag 16 November
      • 2012 Leierfunksie
    • Donderdag 17 November
      • Graad R Gradeplegtigheid
    • Vrydag 18 November
      • Gr 7 Kerkdiens
    • Saterdag 19 November

    7 tot 13 November 2011

    Personeel wat verjaar

    • Baie geluk aan Mev Hanti Vorster wat op 8 November asook Mnr Pieter Hinsbeeck wat op 10 November verjaar! Ons wens u 'n wonderlike nuwe lewensjaar toe!


      Mev Hanti Vorster
      8 November


      Mnr Pieter Hinsbeeck
      10 November
    • Maandag 7 November
    • Dinsdag 8 November
      • Buddies: Tweede Pouse
    • Woensdag 9 November
      • Dankie-sê funksie - Lapa
    • Donderdag 10 November
      • Graad 1 Inligtingsdag
    • Vrydag 11 November
      • Leieropleidingsprogram
    • Saterdag 12 November

    Dié week 31 Oktober tot 6 November 2011