Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Thabazimbi Kunste Eisteddfod 4 tot 8 Augustus 2014  'n Groot aantal leerlinge van Laerskool Thabazimbi  het vanaf  4 - 8 Augustus deelgeneem aan die THABAZIMBI KUNSTE EISTEDDFOD.  Daar was ongeveer 150  individuele deelnemers van Laerskool Thabazimbi. Van die leerders het aan meer as 1 item deelgeneem. Bekwame beoordelaars van Pretoria is gebruik.  Die leerders het pragtig presteer. Die leerders het aan verskillende afdelings deelgeneem.  Die afdelings was as volg: SOLOSANG, MIKROFOONSANG, INSTRUMENTAAL, GEDRAMATISEERDE POËSIE, SAMESPRAKE, PROSA, GEDRAMATISEERDE PROSA, POËSIE, MONOLOË, REDENAARS Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het en uitstekend presteer het. GEDRAMATISEERDE POËSIE & MONOLOË Agter:  Karla Coetzee, Petra Keyser, Vihan Wentzel (Afdeling Wenner), Gerdie du Plessis (Afdeling Wenner), Diaan Coetzee Voor:   Lieselotte Smit (Afdeling Wenner), Henrux Fourie (Afdeling Wenner), Ruben Vorster (Afdeling Wenner)   Amor Strydom (Afdeling Wenner), Izandri Joubert, Ané Viljoen (Afdeling Wenner) SOLOSANG EN MIKROFOONSANG Agter:    Celia Mataboge, Rebecca Kiba, Megan Brits, Lize-Mari Rossouw, Martinique Nel Middel:  William Niemand (Afdeling Wenner), Jumé Bester (Afdeling Wenner), Elize-Mari Coetzee (Afdeling Wenner),               Petra Keyser (Afdeling Wenner) Voor:      Michayla Els (Afdeling Wener), Simoné van Niekerk (Afdeling Wenner), Lieselotte Smit (Afdeling Wenner) Foto 2: Janco Blignaut (Afdeling Wenner) INSTRUMENTALE AFDELING Liselotte Smit, Michayla Els, Juanesca Joubert, Gerdie du Plessis (Afdeling Wenner) Foto 2: Janco Blinaut (Afdeling Wenner)   POËSIE Agter:    Vihan Wentzel, Ruben Viljoen, Ruvé Blaauw Middel:  Sunél Esterhuizen, Janco Rossouw, Jumé Bester, Anke van Deventer, Izandri Joubert, Cara Bester Voor:     Bianca van Niekerk (Afdeling Wenner), Lize Venter (Afdeling Wenner), Lieselotte Smit (Afdeling Wenner),              Marisca Coetzee (Afdeling Wenner), Henrux Fourie. REDENAARS Agter:  Stiaan Joubert, Vihan Wentzel (Afdeling Wenner) Voor:   Michayla Els (Afdeling Wenner), Cara Bester (Afdeling Wenner), Dimion Visser (Afdeling Wenner) PROSA & GEDRAMATISEERDE PROSA Agter:  Emma Stow, Diaan Coetzee, Lourens Coetzee, Karla Coetzee Voor:   Lize-Mari Roussouw (Afdeling Wenner), Gerdie du Plessis (Afdeling Wenner), Mariska Coetzee (Afdeling Wenner),            Erichen Meyer, Izandri Joubert (Afdeling Wenner) SAMESPRAKE Agter:  Vihan Wentzel (Afdeling Wenner), Gerdie du Plessis, Diaan Coetzee Voor:   Dané Coetzee, Karla Coetzee, Henrux Fourie (Afdeling Wenner), Daneel Jacobs (Afdeling Wenner) • Drama - Poêsie A++  Gr R Gr 1 Lize Venter Cara Bester, Amor Strydom, Ruben Vorster,   Jarianca du Plessis Gr 2 Gr 3 Dimion Visser, Carla Coetzee, Henrux Faurie, Janco Rossouw, Izandri Joubert Lorinda van Rooyen Gr 4 Gr 5 Gr 6 Gr 7 Liselotte Smit Mariska Coetzee Bianca van Niekerk, Diaan Coetzee   Ruvé Blaauw • Gedramatiseerde Items en Prosa A++ • Samesprake Masels Swart Diagnose Romeo and Juliet II Dané en Karla Daneel, Vihan, Henrux Diaan, Gerdie • Gedramatiseerde Poësie • Monoloë Agter: Noenoe, Lorinda, Izandri, Amor Voor: Lieselotte, Petra, Ané • Gedramatiseerde Poësie Agter: Vihan, Reané, Joané, Ruben Voor: Lieselotte, Petra, Ané • Prosa Gr 2/3         Gr 5 Gr 6/7 Lorinda, Noenoe, Izandri, Divan,         Lourens, Emma, Mariska, Vihan, Riani, Daneel, Melissa, Gerdie, Simoné, Marelize         Simoné, Leandri Elize-Marie • Gedramatiseerde Prosa Erichen, Lieselotte, Lize-Mari • Afdelingswenners Gr 1   Gr 2     Gr 3         Gr 4 Amor   Ruben     Henrux       Lieselotte Gr 5    Gr 5      Gr 7       Gr 7 Mariska    Vihan    Gerdie       Lize-Mari • Hier is ‘n opsomming van die Eisteddfod. Ons leerders het baie goed gevaar.  Musiek - groepe • Drama - groepe • Program: 4 Augustus - Vokale Afdeling - Laerskoolsaal 5 Augustus - Instrumentale Afdeling - Laerskoolsaal 5 Augustus - Drama Afdeling, Laerskool Gedramatiseerd & Prosa - Super KunsteGrot 6 Augustus - Drama Afdeling Gr 4 tot 7 & Hoërskool Groepe  - Laerskoolsaal 7 Augustus - Redenaars Afdeling  - Laerskoolsaal 7 Augustus - Drama Afdeling, Hoërskool - Super KunsteGrot 8 Augustus - Drama Afdeling Gr R tot 3  - Laerskoolsaal   • Inligting: Inligting & Affiliasie • Sillabus: Drama Laerskool Drama Hoërskool Kuns Laerskool  Kuns Hoërskool Musiek Instrumentaal Musiek Vokaal Laerskool Musiek Vokaal Hoërskool  Musiekspel en Revue  Redenaars Laerskool  Redenaars Hoërskool  • Inskrywingvorms: Drama Laerskool Drama Hoërskool Kuns Laerskool Kuns Hoërskool  Musiek Instrumentaal  Musiek Vokaal Laerskool Musiekspel en Revue Redenaars Laerskool  Redenaars Hoërskool
Laerskool Thabazimbi
Eisteddfod