Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Dis Donkie Derby Tyd! Kom geniet die pret en plesier van Laerskool Thabazimbi se eerste Donkie Derby wat DV Vrydag, 20 Maart  deur die Graad 7 groep aangebied word. Kom ondersteun jou “perd van ‘n ander kleur” deur ‘n weddenskap op jou gunsteling ‘donkie’ te plaas, of deel in die opwinding van ‘n veiling item of twee. Skapies sal braai terwyl ons donkies in die wegspringhokke laai! As jy ‘n resies wil borg, vernoem ons die resies, donkies en joggies na jou wil, so kom adverteer jou besigheid op ‘n nuwe manier en hoor hoe mense vir jou besigheid gil. Kaartjies is slegs R100 per persoon en by die skool se administratiewe kantoor te koop. Vir advertensiegeleenthede skakel Jacques by 083 303 9230 of Isak by 083 488 6357. Ons sê by voorbaat baie DONKIE It is Donkey Derby Time! Come and enjoy the fun and laughter DV Friday, 20 March, 18:30 at the inaugural Donkey Derby presented by the Thabazimbi Primary School’s Grade 7 group. Come and support your “horse on a different course” by placing your bet on your favourite donkey, or share in the excitement of an auction item or two. Sheep on a spit will be turning, while donkey rubber will be burning! If you want to sponsor a race, the race, donkeys and jockeys will be named as you wish, so come and advertise your business in a new way and hear the people shout for the brands / business they want to unleash. Tickets are only R100 per person and available at the school’s administrative office. For advertising opportunities please call Jacques at 083 303 9230 or Isak at 083 488 6357. DONKEY for your contribution
Laerskool Thabazimbi
Donkie Derbie