Tuis Admin Akademie Sport Kultuur Thaba "Magic" Tjokkerskool
Mev Carien de Beer Gr. 2/60 Graadhoof Gr 2 Afrigter: Netbal 0/8 Voordrag Gr 2
Me Lona de Clercq Gr. 2/03 Komitee Personeelfonds Afrigter: Atletiek verspring Voordrag, Gr 2
Mev Wilma Prinsloo Gr. 2/04 Organiseerder Hokkie Afrigter: Netbal 0/11 Hokkie 0/11
Mev Renée Gerber Gr. 2/67 Afrigter: Netbal 0/10 A & B
• Ons doen kuns Ons blaas verf met strootjies Ons het lugballon prente geteken Die Gr. 2’s het die week naaldekokers gemaak. • Gr. 2’s hou lentemark Tydens Loslitdag op die 5de September het die Gr. 2’s ‘n lentemark gehou. • Pionier Museum - Pretoria Gr. 2’s was met hul uitstappie na die Pionier museum in Pretoria. Ons het geleer van die broodbak in ‘n bakoond. Die brood was heerlik. Ons het room geskud totdat ons daarmee kon botter maak. Hulle het ons vertel van hoe die mense lank terug gebad het en waarmee die kinders gespeel het. Twee van ons kinders is aangetrek soos in daardie tyd. Ons het tou getrek, kettie geskiet en met ‘n sweep geslaan. Hulle het ook vir ons vertel van daardie tyd se vervoermiddels. Ons het ‘n baie lekker dag afgesluit met ‘n heerlike kospakkie en koeldrank by Steers. • Gr. 2’s Bak en brou
Laerskool Thabazimbi
Gr. 2 - 2014
Die Gr.2 kurrikulum is soos volg: • Huistaal • Wiskunde • Lewensvaardighede
Ons Gr. 2 personeel is: