Leiers 2012
2012 Leierfunksie
- Gedurende dié puik funksie het die leiers vir 2012, bygestaan deur hulle ouers, die erekode onderteken. Ook is die hoofleiers vir 2012 deur Mnr Koos Venter (hoof) aangekondig. Baie geluk en baie sterkte vir volgende jaar. Dankie aan Mnr Pieter Hinsbeeck en Mev Elmari Wentzel, die leiervoogde, vir pragtige werk met die leiers.
- Mnr Koos Venter kondig die Hoofleiers aan

- Mnr Koos Venter kondig die Hoofleiers aan
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Leierfunksie, 16 November 2012
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |








