Leiers
![]() Mnr Pieter Hinsbeeck | ![]() Mev Elmari Wentzel |
2012 Leierfunksie
- Gedurende dié puik funksie het die leiers vir 2012, bygestaan deur hulle ouers, die erekode onderteken. Ook is die hoofleiers vir 2012 deur Mnr Koos Venter (hoof) aangekondig. Baie geluk en baie sterkte vir volgende jaar. Dankie aan Mnr Pieter Hinsbeeck en Mev Elmari Wentzel, die leiervoogde, vir pragtige werk met die leiers.
- Mnr Koos Venter kondig die Hoofleiers aan

- Mnr Koos Venter kondig die Hoofleiers aan
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Leierfunksie, 16 November 2012
![]() |
![]() |
![]() |
![]() |
Leiers 2011
Hoofleiers
![]() Zander Azar Hoofseun Sosiaal |
![]() Anja Buitendag Hoofdogter Sport |
Onderhoofleiers
![]() Anneke du Plessis Onderhoofdogter Kultuur |
![]() Bianca de Beer Onderhoofdogter Sosiaal |
![]() Francois Buys Onderhoofseun Sport |
![]() Warren Niemand Onderhoofseun Kultuur |
Leierspan
![]() Marlize du Plessis Kultuur | ![]() Mari-Lu Eckard Kultuur | ![]() Delmari Fourie Sport | ![]() Carla Havenga Sosiaal | ||||
![]() Kenneth Boy Sport | ![]() Kobus Coetzee Sosiaal | ![]() Eduard Fouché Sosiaal | ![]() Heinrich Hermann Sport | ||||
![]() Mary-Louise Hayes Sport | ![]() Rose-Lea Holtzhausen Sport | ![]() Tanya Hudson Sosiaal | ![]() Nelmarie Joubert Sosiaal | ||||
![]() Awie Jordaan Sosiaal | ![]() Henno Jordaan Kultuur | ![]() Xavier Kock Kultuur | ![]() Adriaan Koekemoer Sport | ||||
![]() Fanisa Matelakengisa Sosiaal | ![]() Johané Momberg Kultuur | ![]() Lesné Pauw Kultuur | ![]() Michelle van der Sandt Sport | ||||
![]() Marco le Roux Kultuur | ![]() Heinrich Penzorn Sport | ![]() Quinton Sadler Kultuur | ![]() Michael van der Linde Sport | ||||
![]() Maartin Venter Sosiaal |
Komitees: Pligte
Die Kultuurkommitee
- hulpverlening aan al die personeel wat te doen het met kultuur-aangeleenthede.
- Terugvoer van alle kultuur - uitslae in die saal.
Die Sportkommitee
- Hulpverlening aan die sport- organiseerder met voorbereiding van velde/ bane vir sportbyeenkomste.
- Opening van sport byeenkomste
- Terugvoer van alle sport-uitslae in die saal.
Die Sosiale kommitee
- Hulpverlening met die reël van sosiale byeenkomste bv:
- Gr 7 sokkies
- Valentynsdag
- Lentedag
- Die maak van verjaardagkaartjies vir personeel.
- Bedrywighede
- Baie dankie aan die VLU wat 3 bome, nl 'n Tambotie, 'n Witstinkhout en 'n Wildevy geskenk het vir boomplantdag

Mnr Bernie Liebenberg en die hoofleiers, Zander Azar en Anja Buitendag saam met die dames van die VLU, vlnr. Liz van Tonder, Biebies Oelofse, Cecil Dearlove en Karin Nel
- Baie dankie aan die VLU wat 3 bome, nl 'n Tambotie, 'n Witstinkhout en 'n Wildevy geskenk het vir boomplantdag









































