Dié groep graad 6 en 7 First Additional Language leerders van juff Marietjie du Plessis en Anita Engelbrechthet in samewerking met mnr Ian Meintjes (verbonde aan die Jiow Sheh Primary School in die stad Hsinchuin Taiwan) wat met die inisiatief vorendag gekom het om briefies te skryf aan die leerders van LaerskoolThabazimbi. Met groot opgewondenheid aan beide kante het die leerders positief gereageer. Die Taiwaneseleerders het paspoorte aan ons kinders gestuur en die leerders van Laerskool Thabazimbi het teruggeskryfmet allerhande interessante nuusbrokkies oor Suid-Afrika en die skool.
Hier is ‘n paar voorbeelde van die briefies
Mnr Theron BrandAdjunkhoof Adjunkhoof Departementshoof Senior FaseVakke Vakke: Vakke:NW Gr 6/01 NW Gr 6/09 Wisk Gr 6